<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
. C                    G         C
 Aanskou die Heiland, sien die kruis
.    Am     F      C        G
 Die Hemelvors, verag, vergruis.
.    G               Am  D    G
 Vir my het Hy Hom daar laat hang
.    Dm      Am         G     C
 Hy leef, Hy sterf - in my belang

[V2]
.    C                G       C
 Hy hang, van God en mens verlaat
.   Am        F      C       G
 Hy seën waar ander spot en haat.
.    G               Am  D   G
 Hy bly verdra, vergeef, versoen -
.   Dm    Am     G       C
 in só 'n Redder sal ek roem

[V3]
. C                  G     C
 Vir al my skuld het Hy betaal;
.    Am    F     C       G
 vir my in helle-angs gedaal.
.    G               Am D  G
 Sy kruis, Sy liefde on-be-grens,
.    Dm      Am    G      C
 Ontsluit in my 'n nu-we mens

[V4]
. C                  G       C
 Hom kan ek nou met vreugde dien
.   Am       F      C         G
 in ruimte deur Sy kruis voorsien.
.    G             Am D   G
 'n Liefde so volmaak en vry
.    Dm     Am    G       C
 eis alles, alles ook van my</lyrics>
<title>LB 396 oorspronklik</title>
<aka>Aanskou die Heiland, sien die kruis LB</aka>
<key>C</key>
</song>